“COLOUR FUN” VERJAARSDAG PARTYTJIE by  MELKKAN

R130 per kind
Sluit in:  “Colourfun” poeier gooi speletjie
Cupcakes, springmielieballe, spookasem, toffie-appels, skyfies en
Bodemlose koeldrank.

R130 Vir di groot kinders.
AAND “colour fun” partytjie vanaf 7 tot 9 kan bespreek word met hamburger,chips en ‘n milkshake asook verversings.

Skoolgroepe is ook welkom en kan enige program gereel word na behoefte.

Fotopaket van R500 vir cd met 30 fotos deur Ilze kan gereel word

NAVRAE WILMIEN
0845174699